Na­week­pro­jek

Le­go is ge­wil­der as ooit. Maak dié speel­se bê­re­bok­sie in ’n jap­trap.

Tuis - - KORTLIKS -

Wat jy no­dig het • hout­kis­sie met ’n dek­sel • ses 40 mm­af­voer­pyp-stop­pers • Al­co­lin Ra­pidE­poxy • hel­der­kleu­ri­ge verf en ’n kwas

1 Merk waar die stop­pers op die dek­sel vas­ge­sit moet word dat dit soos ’n reu­seLe­go-blok­kie lyk.

2 Meng die twee de­le Al­co­lin Ra­pid-E­poxy deeg­lik op ’n af­val­plank.

3 S­meer die e­pok­si aan die on­der­rand van die stop­pers en plak dit vas in die ge­merk­te po­si­sies. Laat goed droog word (min­stens 24 uur).

4 Verf die he­le bok­sie – ook die stop­pers – in ’n hel­der, ti­pie­se Le­go-kleur.

1

Spuit ge­ly­ke de­le uit 2

3

4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.