Vark-pic­ca­ta met suur­le­moen

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R145 • Ge­noeg vir 4 Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 15 mi­nu­te

• 800g vark­fi­let, in 8 stuk­ke ge­sny • 60ml meel • 45ml bot­ter • 125ml hoen­der­af­trek­sel • 30ml suur­le­moen­sap en ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen • 30ml kap­per­tjie­saad

• 250ml room • ’n knip­pie rooi­pe­per • 30ml ge­kap­te plat­blaar­pie­ter­sie­lie • 500g ba­ba-aar­tap­pel­tjies, gaar ge­kook • 30ml vars­ge­ras­per­de pe­co­ri­no

1 Geur die vleis met sout en pe­per en rol dit in die meel. Ver­hit die bot­ter tot skui­me­rig en braai die vleis tot bruin o­ral­oor. 2 Roer nou die af­trek­sel, suur­le­moen, kap­per­tjie­saad, room, rooi­pe­per en pie­ter­sie­lie, as­ook e­ni­ge oor­bly­wen­de meel by en roer tot goed ge­meng. Laat prut vir so­wat 10 mi­nu­te of tot die vleis deur­gaar en die sous lek­ker dik is. 3 Druk die gaar aar­tap­pel­tjies ef­fens plat so­dat hul­le net-net oop­bars en roer by die pan. Strooi die pe­co­ri­no bo-oor en smul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.