Au­gus­tus-flit­se

Tuis - - ONS LESERS SE -

9: Ge­niet Vrou­e­dag! 11: Met die uit­stal­ling “In With the New” in The Gal­le­ry op Rie­beekKas­teel druk plaas­li­ke kuns­te­naars hul stem­pel af op i­ko­nie­se stuk­ke. Toe­gang is gra­tis. S­ka­kel 082 922 1737. 11–13: Klas­sie­ke­mu­siek­lief­heb­ber s kan die 9de jaar­lik­se K­lein Ka­roo Klas­si­que-fees op

Oudts­hoorn by­woon. Die pro­gram sluit uit­voe­rings deur plaas­li­ke mu­si­kan­te en san­gers, as­ook ’n be­son­der­se in­ter­pre­ta­sie van Vi­val­di se Vier Sei­soe­ne in. Sien klas­si­que.co.za vir in­lig­ting en kaart­jies. 14: Sep­tem­ber-uit­ga­we van Tuis op die rak­ke! 19–20: Be­soek die Ga­te­way-win­kel­sen­trum in Umhlan­ga en laat die mees­ters by die Cof­fee and C­ho­co­la­te Ex­po jou leer hoe om jou eie be­der­fies van sjo­ko­la­de en kof­fie te maak. Kaart­jies kos R80. Be­soek cof­fee­choc.co.za. 24–26: Die Tops at S­par-wyn­skou is te­rug in die Men­lyn Park-in­ko­pie­sen­trum in P­re­to­ria – kom klink ge­rus ’n gla­sie van Suid-A­fri­ka se guns­te­ling­wy­ne of -von­kel­wy­ne! Kry kaart­jies voor­af teen R 120, of R 140 by die deur. Sien wi­nes­how.co.za vir nog in­lig­ting.

26: Die Pink Ge­ra­ni­um­kwe­ke­ry op S­tel­len­bosch bied ’n de­mon­stra­sie oor wa­ter­wys tuin­bou­me­to­des aan; jy leer ook hoe om bin­ne en bui­te tuin te maak in pot­te. Kaart­jies kos R225 (pot­te, plan­te en ver­ver­sings in­ge­sluit). Be­spreek per e-pos by e­[email protected]­pink­ge­ra­ni­um.co.za of s­ka­kel 021 884 4313.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.