Moet-hê!

Tuis - - ONS LESERS SE -

Oor­groot mo­tie­we op plak­pa­pier is steeds wit­warm mo­de! Ons hou ver­al van die Dark Flo­ral-af­druk uit Ca­ra Sa­ven Wall De­sign se Flo­ral-reeks; die be­kos­tig­ba­re prys van R450/m² sluit ’n be­sker­men­de gla­suur­laag in. Daar is ’n groot ver­sa­me­ling pren­te om van te kies, maar sy kan ook ont­wer­pe op be­stel­ling vir bin­ne­mu­re maak. Haar an­der reek­se sluit Graphic & Ge­o­me­tric, Tex­tu­re, Maps, Books, B­ricks & Con­cre­te en Art Ef­fects in. Sien meer by ca­ra­sa­ven.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.