WINKELS TOE!

Tuis - - ONS LESERS SE -

Na­dat ons die Gonk-ei­e­naars, Ger­hardt en Ko­sie, se huis in Mei 2017 ge­wys het, kon ons nie wag om hul de­kor­win­kels te be­soek nie. En met ’n meng­sel van plaas­li­ke en in­ter­na­si­o­na­le vonds­te het dit nie te­leur­ge­stel nie. “Ons sal nooit iets by Gonk aan­hou wat ons nie in ons eie huis wil hê nie,” sê die paar­tjie, wat hul eer­ste win­kel in 2015 oop­ge­maak het. Kry hul­le by 4de Laan 51 in Lin­den en by die Fair­mont Zim­ba­li-ho­tel in Bal­li­to, K­waZu­lu-Na­tal. Loer ook by gonk.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.