Só voor­kom jy kra­ke

Tuis - - DEKOR -

“Ge­rin­ge ver­skui­wings is nor­maal in ’n groot struk­tuur soos ’n af­ge­vlak­te vloer,” ver­dui­de­lik die bou­er Her­man van der S­chyff van die Van der S­chyff Trust. “Jy kan keer dat die vloer kraak deur voor­sie­ning te maak vir uit­sit­voeë in die vloer, so­dat e­ni­ge fyn of gro­ter kra­ke in die voeg p­leks van die glad­de op­per­vlak ver­skyn.” Dis pre­sies wat Ri­kus en Eu­ni­ce S­wa­ne­poel by hul huis in I­re­ne ge­doen het. Her­man het ’n bind­vloei­stof by ’n ge­wo­ne af­vlak­meng­sel ge­voeg so­dat dit be­ter kan klou, buig­sa­mer en wa­ter­be­stand kan wees. Die vloer is glad­ge­stryk en ver­se­ël met Pa­vi­ni-vloer­se­ë­laar. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.