Vas­ge­stamp­te se­ment

Tuis - - DEKOR -

Ty­dens ’n groot op­knap van hul huis op Graaf­fRei­net het Jo­han en A­mo­ri van Jaars­veld be­sluit op ’n kom­bi­na­sie van se­ment en gruis­stof vir ’n ui­ters duur­sa­me vloer met ’n ge­po­leer­de voor­koms.

In­stal­le­ring Die vloer word eer­stens ge­spoel met ’n wa­ter-en-se­ment­flod­der. Daar­na word ’n bo­laag – vier de­le gruis­stof (baie fyn klip­pies) en een deel se­ment, ge­meng met wa­ter – 50 mm dik op die vloer vas­ge­stamp, ver­dui­de­lik Lou­is S­teyn (van Myn­hardt S­teyn Kon­struk­sie), wat die Van Jaars­velds se vloe­re ge­lê het. ’n Dun laag grys voeg­bry, wat as kleur­ver­har­der op­tree, word dan oor die vloer aan­ge­wend en met ’n plank ge­stryk. Wan­neer dit droog is, word dit ver­se­ël met ’n se­ment­se­ë­laar soos Ti­le and Floor Ca­re. Kos­te So­wat R210/m2

Droog­tyd 48 uur >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.