Wat jy no­dig het

Tuis - - DOEN DIT SELF -

GE­REED­SKAP

• staal­li­ni­aal • hand­werk­mes­sie of skêr • sny­mat • pot­lood • maat­band • wa­ter­pas

INKOPIELYS

• self­kle­wen­de vi­niel in d­rie kleu­re van jou keu­se (be­skik­baar by Mai­zey Plas­ti­cs) • wit­bord­pen­ne • ses­hoe­ki­ge pa­troon

Pro­jek­no­tas

• Jy kan die­self­de ef­fek ver­kry met swart­bord-vi­niel (ook be­skik­baar by Mai­zey Plas­ti­cs), of jy kan die ses­hoe­ke op die muur met swart­bord­verf aan­bring. • An­ders kan jy a­kriel-muur­verf in die kleur van jou keu­se ge­bruik en ’n deur­sig­ti­ge swart­bord-bo­laag bo-oor aan­wend (be­skik­baar by The Deckle Ed­ge).

1 Laai die pa­troon af by tuis.co.za of maak jou eie, druk dit uit en sny die vorms uit. 2 Trek die pa­troon op die ag­ter­kant van die self­kle­wen­de vi­niel af. Jy sal d­rie no­dig hê vir die maand se naam, 25 vir die weeks­dae en 10 vir die na­we­ke. Sny die...

5 Wenk Trek die ag­ter­kan­te van die plak­kers af en plak dit teen die muur ter­wyl jy e­ni­ge bor­rels uit­vryf. 6 Skryf die maan­de en da­tums op die ses­hoe­ke met wit­bord­pen­ne. Nou kan jy al­mal se af­spra­ke daar aan­te­ken.

4 Ge­bruik die wa­ter­pas om se­ker te maak die ses­hoe­ke lê in reg­uit ly­ne teen die muur. Ons het ook ’n 15 mm-spa­si­eer­der ge­maak so­dat die ruim­tes tus­sen die ses­hoe­ke ewe groot is.

3 Meet en merk waar die ka­len­der teen die muur moet kom; dit sal so­wat 1,2 x 1,6 m in be­slag neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.