Dag­boek Au­gus­tus-hoog­te­pun­te

Tuis - - NEWS -

OP DIE KASSIE

Wan­neer huis­ei­e­naars be­sef hul huis vol­doen nie meer aan hul be­hoef­tes nie, klop hul­le aan by die ei­en­doms­ken­ners Kirs­tie Allsopp en P­hil S­pen­cer in Lo­ve it or List it UK (van­af 14 Au­gus­tus op The Ho­me C­han­nel, ka­naal 176 op DStv) om hul­le te help be­sluit: byt vas en knap op, of vat jou goed en trek!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.