Ougoed of hou­goed

Tuis - - NEWS -

’n Ta­fel en ’n stoel ...

Li­o­nel Ca­son van K­waZu­lu-Na­tal skryf Ek is die trot­se ei­e­naar van ’n 74cm hoë naald­werk­ta­fel en hoek­stoel, al­bei van die Ver­e­nig­de Ko­nink­ryk. Is dit e­nig­iets werd?

An­ton Welz van S­te­phan Welz & Co.

ant­woord Die naald­werk­ta­fel lyk of dit Vic­to­ri­aans is; sul­ke i­tems is nie skaars nie en is ge­reeld te koop op vei­lings. Die blad het ok­ker­neut­hout-fi­neer, in­leg­werk en ’n kruis-fi­neer­rand, en as ek na die po­te kyk, kom dit uit die laat-Vic­to­ri­aan­se tyd­perk. Sul­ke ta­fels se toe­stand kan ’n pro­bleem wees, want die dek­sels van die kom­par­te­men­te in die laaie raak dik­wels weg, maar jou­ne lyk of dit vol­le­dig is.

OUDERDOM 19de eeu, waar­skyn­lik 1880–1890 WAAR­DE R2 500–R4 500 Dié stoel is E­du­ar­di­aans; dit kom uit die tyd­perk ná ko­nin­gin Vic­to­ria se dood, toe meu­bels een­vou­di­ger was en min­der krul­ver­sie­rings ge­had het. So ’n stoel op sy eie is nie baie waar­de­vol nie, ver­al nou­dat die mark vir meu­bels uit die 19de eeu be­son­der flou is. OUDERDOM 1910 WAAR­DE R600–R900 KON­TAK ste­phan­wel­zan­d­co.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.