Geel hout

Tuis - - KORTLIKS -

E­ri­ca Swart van Rand­burg skryf Wat kan ek doen om my ver­geel­de hout­meu­bels weer nuut te laat lyk? Ek ver­kies om die na­tuur­li­ke voor­koms te hou en wil nie verf nie.

F­rik­kie G­reeff, be­stu­ren­de di­rek­teur

van Woodoc, ant­woord Die ver­ge­ling waar­na jy ver­wys, is die ge­volg van die na­tuur­li­ke ok­si­da­sie­pro­ses wat hout met ver­ou­de­ring on­der­gaan. Die e­nig­ste ma­nier om daar­van ont­slae te raak, is om die la­gie hout wat ver­geel het, af te skuur. Daar­na word dit met ’n wa­ter­ba­sis-se­ë­laar ver­se­ël.

Ons be­veel nie dié pro­ses aan nie, aan­ge­sien jy in werk­lik­heid niks wen vir al jou moei­te nie – die hout sal weer met­ter­tyd ver­geel. Al per­ma­nen­te op­los­sing is om die hout se voor­koms te ver­bloem met ’n on­deur­sig­ti­ge op­per­vlak­laag, m.a.w. deur dit te verf, maar dit wil jy nie graag doen nie. Ek wens ons kon vir jou ’n kits­op­los­sing bied, maar on­ge­luk­kig moet ’n mens maar ver­lief neem met die na­tuur­li­ke ei­en­skap­pe van hout.

KON­TAK 041 581 0109, woodoc.com >>

V: Ek wil ons huis naas­wit verf en die kleur van die huis op blad­sy 62 van die A­pril 2017-uit­ga­we is nom­mer­pas. Wat­ter verf is dit? – An­sie En­gel­brecht, Kim­ber­ley A: Die huis­ei­e­naar, Man­dy Say­er, sê dis Plas­con Wall­se­al wat sy met die kleur Plas­ter EC...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.