S­toep­plant van die maand

Tuis - - TUINDAGBOE­K -

Fu­ch­sia

As jy ’n s­toep­plant soek wat son­der op­hou blom, oor­weeg fuch­si­as (hoog­stam- of pot­fuch­si­as). Dis mak­li­ke bin­nens­hui­se plan­te wat hou van ge­fil­treer­de ska­du­wee. Hou die grond e­we­re­dig klam; die plant hou nie van nat voe­te nie. Voed met ’n ka­li­um­ry­ke vloei­ba­re be­mes­ting so­dra dit oor­trek is van knop­pe. Ver­wy­der dooie blom­me, an­ders sal die plant saad­kop­pe maak en “ver­geet” om te blom. In die len­te sal fuch­si­as ge­dy bui­te op ’n ska­du­ry­ke plek of ie­wers met og­gend­son. Fuch­si­as is ryp­sen­si­tief; bring dit weer bin­ne­toe wan­neer tem­pe­ra­tu­re daal, en maak min­der nat om­dat die plant dor­mant raak. In ryp­vrye ge­bie­de kan dit in die win­ter blom, en as dit in ’n be­skut­te tuin, stoep of bin­ne­hof staan, kan dit in kou­er a­re­as ook blom.

KON­TAK plan­ti­mex.co.za

Fu­cs­hia

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.