Tuin­ko­pies

Tuis - - TUINDAGBOE­K -

Reel Gar­de­ning Gar­den in a Box be­vat vyf ver­skil­len­de groen­tes of kruie op bi­o­af­breek­ba­re kleur­ge­ko­deer­de pa­pier­stro­ke wat die kor­rek­te plant-diep­te en -af­stand aan­dui; dit hou ook die saad klam en keer dat vo­ëls dit vreet. El­ke boks is ge­noeg om 2 m2 te be­plant en le­wer so­wat 40 por­sies groen­te of kruie. Dis be­skik­baar by Food Lo­ver’s Mar­ket-tak­ke land­wyd (R79,99). Sien meer by reel­gar­de­ning.co.za. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.