Ryk geur

Tuis - - KOS -

S­py­tail Black Gin­ger Rum (R350, drank­win­kels land­wyd) word uit Frank­ryk in­ge­voer en het ’n diep am­ber kleur, ’n gem­mer­geur en ’n soet, flu­weel­ag­ti­ge pa­let – heer­lik oor ys of in ’n men­gel­dran­kie. Of la­we jou ver­koue met ’n reg­ma­ker­tjie? Sien spy­tail­rum.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.