I he­art Mar­ket

Laas­te Sa­ter­dag van el­ke maand: B­lyt­he­da­le E­vent Bo­wl, K­wazu­lu-Na­tal

Tuis - - DAGBOEK -

Dur­ban se ge­wil­de I he­art Mar­ket het uit­ge­brei na die noor­de­li­ke voor­ste­de! Van 09:00 tot 15:00 kan jy jou ver­lus­tig in plaas­lik ont­werp­te pro­duk­te, als spe­si­aal uit­ge­soek vir hul ge­hal­te en oor­spronk­lik­heid. Sien uit na de­kor, vin­ta­ge-ver­sa­mel­goed, heer­li­ke kos en so­veel meer. Met ’n kof­fie­kroeg, we­li­ge gras­perk en ’n blou­vlagstrand net 40m weg is dit die per­fek­te plek vir ’n ge­sins­uit­stap­pie. Be­soek i­he­art­mar­ket.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.