Wat jy no­dig het

73

Tuis - - DOEN DIT SELF -

• vi­niel­te­ëls (die ge­tal hang af van jou ys­kas se groot­te; ons het 77 ge­bruik) • hand­werk­mes­sie • staal­li­ni­aal • sny­mat • ver­nier­pas­ser • skêr • pas­ser • pot­lood • maat­band 1 Ge­bruik die ver­nier­pas­ser en meet die deel van die hand­vat­sel wat aan die ys­kas vas­sit. 2 Neem dan die maat­band en meet die af­stand van die hand­vat­sel tot by die deur se bin­ne­rand en ook die af­stand van die hand­vat­sel tot by die bo­punt van die deur. 4 Po­si­si­o­neer die te­ël wat jy in stap 3 ge­knip het rond­om die hand­vat­sel en plak vas. Her­haal stap 2 en 3 vir el­ke plek waar die hand­vat­sel teen die ys­kas vas is. 5 Plak die res van die in­di­vi­du­e­le te­ëls teen die ys­kas. Waar ’n te­ël ver­by die deur se rand steek, kan jy die oor­tol­li­ge deel met ’n hand­werk­mes­sie af­sny. 3 Trek ly­ne op die ag­ter­kant van ’n te­ël met die ma­te wat jy in stap 2 ge­neem het. Ge­bruik dan die pas­ser om ’n sir­kel te trek vol­gens die ma­te wat jy in stap 1 ge­neem het. Trek ’n lyn van die mid­del van die sir­kel na die rand wat langs die sy van die deur ge­plak gaan word. Knip op dié lyn en rond­om die sir­kel. 6 In­dien jou ys­kas ’n ys­ou­to­maat het, plak een­vou­dig die te­ëls bo-oor; ge­bruik dan die staal­li­ni­aal en hand­werk­mes­sie en sny die de­le van die plak­kers wat die ou­to­maat be­dek, ver­sig­tig weg.

INKOPIELYS GE­REED­SKAP VERSKAFFER Ho­pe vol Hoop 083 703 5512

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.