WEN ’n hand­ge­maak­te bed­stel en spie­ël­ta­fel van R48 000

Tuis - - CONTENTS -

Een ge­luk­ki­ge le­ser kan ’n Van Nie­kerk-bed­stel en -spie­ël­ta­fel ter waar­de van R48 000 los­slaan!

Die spe­si­a­lis-ont­wer­per en klein­han­de­laar Van Nie­kerk Fur­ni­tu­re & S­tai­r­ca­ses is in 1980 ge­stig en roem hul­le op hul prag­ti­ge, hand­ge­maak­te meu­bels en trap­pe vir e­ni­ge smaak en be­gro­ting.

Van Nie­kerk Fur­ni­tu­re & S­tai­r­ca­ses spe­si­a­li­seer in u­nie­ke meu­bels wat per­fek aan klan­te se be­hoef­tes vol­doen; hul­le ver­vaar­dig meu­bels in be­perk­te ge­tal­le van plaas­li­ke en ek­so­tie­se har­de­hout. Die fa­briek in Mo­di­mol­le in die Lim­po­po-pro­vin­sie voor­sien kom­buis­kas­te, as­ook meu­bels vir die kom­buis, slaap­ka­mer, eet­ka­mer, kui­e­r­a­rea en sit­ka­mer, kan­toor en kroeg.

Hul­le ont­werp, ver­vaar­dig en in­stal­leer ook hout- en me­taal-ba­lus­tra­des en spe­si­a­li­seer in pas­ge­maak­te trap­pe wat funk­sie en voor­koms kom­bi­neer. Wat bui­te-a­re­as be­tref, sal Van Nie­kerk Fur­ni­tu­re & S­tai­r­ca­ses jou ruim­te om­to­wer met hul styl­vol­le dek­ke van tra­di­si­o­ne­le en vol­hou­ba­re hout. • Vir nog in­lig­ting, ska­kel 083 589 9706 of be­soek van­nie­kerk­fur­ni­tu­re.co.za. SKRYF SO IN SMS die woor­de VAN NIE­KERK ge­volg deur jou naam, huis- of e-pos­a­dres na 33409 (el­ke SMS kos R1,50). DIE PRYS Een ge­luk­ki­ge le­ser wen ’n bed­stel van so­lie­de hout (’n bed­ba­sis, kop­stuk en twee bed­kas­sies) en spie­ël­ta­fel ter waar­de van R48 000! Afle­we­ring is in­ge­sluit. Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op bl. 127. 31 Ja­nu­a­rie 2018

SLUI­TINGS­DA­TUM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.