Sê jou sê en wen ’n prys!

Tuis - - CONTENTS -

Die skry­wer van dié maand se wen­brief slaan ’n Cie­lo Capri­was­goed­mand­jie­stel van R1 500 los! Cie­lo se kon­tem­po­rê­re Ku­bu-reeks is si­no­niem met styl­vol­le en prak­tie­se bê­re­plek. Die Capri-was­goed­mand­jies (stel van twee – me­di­um­groot: 630 mm hoog x 410 mm breed; groot: 765 mm hoog x 490 mm breed) is hand­ge­weef in In­do­ne­sië van na­tuur­li­ke rot­tang en sal ’n e­le­gan­te toe­voe­ging tot jou huis wees. Cie­lo is pas­sie­vol oor goeie ge­hal­te en uit­ste­ken­de ont­werp, en bied ’n ver­skei­den­heid de­kor- en leef­sty­l­i­tems, waar­on­der pa­tio-, slaap­ka­mer-, sit­ka­mer- en eet­ka­mer­meu­bels. Be­soek cie­lo.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.