Op­tel­goed word mooi­goed

Tuis - - CONTENTS -

Can­di­ce le Gran­ge van

Bloem­fon­tein skryf Tuis, jy is al ja­re lank ’n goeie vriend in ons huis – prop­vol in­spi­ra­sie, nu­we uit­da­gings en self­doen­pro­jek­te. On­langs het ek ’n ou, ver­waar­loos­de kas­sie met baie po­ten­si­aal spot­goed­koop in die han­de ge­kry. Dank­sy ’n blik houton­der­laag, tur­koois verf en, na­tuur­lik, my Tuis, is my op­tel­kas nou ’n prag­ti­ge bed­kas­sie. Wat ’n be­to­we­ren­de trans­for­ma­sie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.