KORTLIKS

Tuis - - CONTENTS -

In No­vem­ber se “Vra die ken­ners” het ek raad ge­vra oor die spuit­verf wat Car­la van der Mer­we op haar spie­ël ge­bruik het. Dan­kie, ek het die per­fek­te een ge­kry en dit lyk on­ge­loof­lik mooi! – A­di­nie Gro­vé, U­ping­ton Dis die dol Dins­dag ná Er­fe­nis­dag; ek was dorp toe en be­sluit daar en dan dis nou ek, my suur­le­moen­tee en Tuis. Ver­geet eers van die ag­ter­grond, gil­len­de kin­ders en die berg skot­tel­goed. Sa­lig. – Le­ti­tia Wei­de­man, Mal­mes­bu­ry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.