WEN!

Tuis - - NEWS -

Die skry­wer van dié maand se wenbrief slaan ’n Li­nen Dra­wer-ge­skenk­be­wys van R1 500 los! Li­nen Dra­wer ver­vaar­dig top­ge­hal­te­huis­wa­re van sui­wer ka­toen­per­kal en lin­ne, in­slui­tend bed- en bad­lin­ne en by­kom­stig­he­de soos de­kens, ka­mer­jas­se, hand­doe­ke en be­drom­pe. Hul­le ver­skaf ook ’n reeks ser­vet­te en ta­fel­lo­pers. Al hul pro­duk­te spog met hi­po­al­ler­ge­nie­se ei­en­skap­pe, en af­le­we­ring in Suid-A­fri­ka is gra­tis. Koop aan­lyn by li­nen­dra­wer.co.za of ska­kel 021 872 0108.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.