MET ISOBOARD

Moeg vir ’n le­li­ke ou pla­fon of gaan­de oor ont­blo­te dak­bal­ke? IsoBoard is die op­los­sing; dit ver­skaf boon­op puik i­so­la­sie!

Tuis - - MILESTONE KITCHENS PROMOSIE -

Ou, oud­mo­die­se pla­fon­ne kan mak­lik die voor­koms van ’n ver­trek be­derf. Maar dank­sy IsoBoard kan jy daar­die ver­geel­de knoets­den­ne­hout­pla­fon­ne nou mak­lik vernuwe – maak nie saak of jy ’n plat pla­fon ver­kies of ’n in­druk­wek­ken­de ka­te­draal­ag­ti­ge dub­bel­vo­lu­me wil s­kep nie. Daar­be­ne­wens is IsoBoard nie net die bes­te self­doen-op­los­sing nie, dit ver­leen ook uit­ste­ken­de i­so­la­sie! So waar­voor wag jy?

Wat is IsoBoard?

IsoBoard is hit­te-i­so­la­sie­bor­de ge­maak van sty­we ho­ë­digt­heid­po­lis­ti­reen vir ge­bruik in pla­fon­ne, spou­mu­re of on­der vloe­re.

Dit ver­be­ter tem­pe­ra­tuur­be­heer in die huis aan­sien­lik deur jou war­mer te hou in die win­ter en koe­ler in die so­mer. IsoBoard is ook te kry met af­ge­skuins­te ran­de of ’n tong-en­groef-af­wer­king, in bord­groot­tes tot 80 mm dik en 8 m lank.

Ver­kies jy oop dak­bal­ke vir ’n ka­te­draal-voor­koms? Heg dan IsoBoard tus­sen be­staan­de bal­ke met lym en knip­pe. Ge­bruik IsoBoard in spou­mu­re vir ek­stra i­so­la­sie, dan kan jy knus win­ters en koel so­mers ge­niet!

In ’n nu­we ge­bou kan IsoBoard bo die dak­bal­ke ge­ïn­stal­leer word.

Jy kan óf jou pla­fon ver­vang óf die IsoBoard een­vou­dig on­der­aan die ou pla­fon heg met lym en ver­steek­te knip­pe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.