ITALIAANSE BEKORING

Tuis - - KOS & DRANK -

Langs Mui­zen­berg se kus, om­ring deur ber­ge, her­in­ner die sta­ti­ge Ca­sa La­bia aan Ve­ne­sië in die 18de eeu – die perfekte ag­ter­grond vir die e­klek­tie­se spys­kaart van Cu­ci­na La­bia, waar die sjef Mon­ché Mul­ler gas­te be­koor met haar kook­ver­nuf. Ska­kel 021 788 6062 om te be­spreek, of e-pos cu­ci­na­la­[email protected]

Ge­braai­de ont­been­de bees­rib, been­murg-jus, broc­co­li, gor­gon­zo­la-pom­me pu­ree, ker­sie­hout-ge­rook­te bees­tong en peer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.