O, die dra­ma!

Tuis - - VARS IDEES -

Ons het Craig se Ob­ser­va­to­ry-huis in ons Maart 2018-uit­ga­we ge­wys; hy het in­tus­sen ver­huis en sy nu­we bly­plek is net so in­druk­wek­kend! ’n Spe­si­aal ge­meng­de grys in die sit­ka­mer is die perfekte ag­ter­grond vir ’n warm, dra­ma­tie­se ske­ma van luukse sma­rag­groen met tit­sels goud. Craig het be­sluit om nie die muur tot bo teen die pla­fon grys te verf nie so­dat die ver­trek rui­mer kan voel. Drie kof­fie­ta­fels by­me­kaar s­kep ’n di­na­mie­se rang­skik­king en Craig kan dit rond­skuif vol­gens sy luim of be­hoef­te. >>

Ke­ra­miek­pot­te van An­tho­ny S­ha­pi­ro; goue poef van Moroc­can Wa­re­hou­se; wit-en­groen stoel­tjie van Wey­landts; ta­fel­tjie van ko­per en groen mar­mer, en mat van Her­tex; C&Z-let­ters van Typo; blaar-strooi­kus­sings van Pe­zu­la In­te­ri­ors; goue strooi­kus­sing van...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.