Die oer­woud-ef­fek

Tuis - - VARS IDEES -

Kuns ver­an­der ’n funk­si­o­ne­le ruim­te in iets per­soon­liks. Vir Craig is ’n badkamer ’n ont­span­plek, ’n o­a­se waar hy hom om­ring met plan­te en groe­nig­heid, as­ook sy ken­mer­ken­de tit­sel glans – dié keer ’n ko­per-plant­hou­er. Die stort­gor­dyn se tref­fen­de pa­troon, die groen stoel­tjie, skaap­vel en twee sisal­mat­te langs die luukse Vic­to­ri­aan­se bad s­kep ’n rus­ti­ge ruim­te waar jy ’n bie­tjie lan­ger wil ver­toef. Op die s­mal rak bo die bad kan Craig kuns, blom­me en geur­ker­se neer­sit; so hoef hy nie el­ke keer ga­te te boor as hy ’n nu­we prent wil uit­stal nie. Ko­per-plant­hou­er van Coun­try Ro­ad; groen C­hi­ne­se stoel­tjie van Gil­les Bot­byl; sisal­mat van MRP Ho­me; Me­ri­no-skaap­vel van Wood­he­ads; stort­gor­dyn van H&M Ho­me

KONTAKTE EN VER­SKAF­FERS An­tho­ny S­ha­pi­ro 021 794 0291, ar­tint­he­fo­rest.com Buil­ders 0860 284 533, buil­ders.co.za Coun­try Ro­ad 021 405 4300, coun­try­ro­ad.com Craig Olc­kers 083 546 2474 Gil­les Bot­byl 021 4617840, la­ti­tu­des.co.za H&M Ho­me hm.com/za Moroc­can...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.