Man­li­ke e­le­gan­sie

Tuis - - DEKOR -

Vir An­dré Kru­ger, ei­e­naar van die ge­wil­de tuin­win­kel Gar­den B­leu, het die klem ge­val op vi­su­e­le aan­trek­kings­krag en ryk teks­tu­re toe hy ’n hoof­slaap­ka­mer by sy huis in P­re­to­ria laat aan­bou het.

Ty­dens die op­knap is ’n nis ge­skep waar­in die bed knus­sies kon pas – ’n slim ma­nier om die mi­ni­ma­lis­tie­se ruim­te te The floors are ce­ment screed; a bit of ver­sag en diep­te te gee. Hy het die o­ch­re-co­lou­red ox­i­de was tro­wel­led grof­ge­pleis­ter­de in­ham don­ker­grys ge­verf in with the fi­nal fi­nish. “I li­ke the (Plas­con Pa­ris Pa­ving) en ’n op­ge­knap­te we­at­he­red look with a few hai­r­li­ne mi­ni­a­tuur-seil­boot uit die 1960’s as cracks in the floor. I didn’t e­ven put a muur­kuns in­ge­span. Die an­der mu­re is se­a­ler on it af­ter­wards,” An­dré says. ge­verf met Plas­con Fresh Li­nen.

“Ek hou van net een muur in ’n don­ker kleur; dit laat die ver­trek rui­mer voel om­dat dit lyk of die muur ‘weg­ge­stoot’ is,” ver­dui­de­lik An­dré. “Twee mu­re in ’n don­ker kleur is ge­neig om ’n ver­trek meer be­knop te laat voel. Ek dink die res van die mu­re moet neu­traal wees en in­ska­kel by die kleur van die vloer of die bed­de­goed.”

Vier ge­son­ke lig­te met warm wit gloei­lam­pe in die al­koof s­kep at­mos­feer­be­lig­ting bo die teks­tuur­ry­ke muur. Die rand­ver­sie­rings om die ven­sters is met die hand ge­maak by An­dré se win­kel – dit ver­leen teks­tuur en ’n ge­voel van weel­de.

Bed­kas­sies en ban­kie ont­werp deur An­dré en ge­maak deur Gar­den B­leu; bed­lam­pie van Wool­wort­hs; mat van Wey­landts ’n In­dus­tri­ë­le oop “hang­kas” is ’n tref­fen­de fo­kus­punt teen die rou bak­steen­muur. Om dié voor­koms te kry is die muur ty­dens die bou­pro­ses...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.