Hoe­kom pienk?

Tuis - - DEKOR - Bed­de­goed van @ho­me

“Oor die af­ge­lo­pe paar de­ka­des het die glo­ba­le psi­ge sta­dig­aan be­gin ver­skuif van ’n hoof­saak­lik man­li­ke wê­reld na een wat al hoe meer vrou­li­ke e­ner­gie in­sluit,” sê

Ro­se M­cC­le­ment van De­sign Mo­nar­chy. “En na­ma­te vroue in die kol­lig be­gin be­weeg het, het die kleur pienk die­self­de be­gin doen.

“Net soos ’n vrou, kan pienk ’n be­paal­de stem­pel op ’n ruim­te af­druk: Dit kan reg­uit ly­ne ver­sag en iets moois in ’n ver­trek in­bring; dit kan le­we in ’n ruim­te blaas of dit lig en op­ge­wek laat voel wan­neer no­dig. Maar dié kleur kan ook sy stem laat geld en ’n tref­fen­de fo­kus­punt uit­maak. Soos wat vroue dees­dae hul in­trin­sie­ke waar­de o­pen­baar, so ook sal ons nou al hoe meer pienk in die kol­lig sien.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.