#8Hy Klein maar ge­trein

Tuis - - DEKOR -

is wel die groot­kop van die suk­ses­vol­le funk­sie-on­der­ne­ming The A­leit Group, maar toe hy ’n kleur vir die mu­re van sy dog­ter se ka­mer moes kies, sê A­leit S­wa­ne­poel dit was dui­de­lik wie is in be­heer. Die ne­ge­ja­ri­ge Ka­te­li­ne was vas­be­slo­te dat haar ka­mer hel­der­pienk moes wees!

“Ka­te­li­ne is ’n reg­te mei­sie,” sê A­leit. “Sy hou van als wat vrou­lik en blieng is.” Wit rag­fyn gor­dy­ne en hout­rak­ke vir al haar speel­goed ver­sag die sterk kleur.

Oor­weeg dan ook Plas­con Fus­cia Fizz. Hou jy van dié hel­der­pienk?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.