Tyd­loos Frans

Tuis - - DEKOR -

Ker­stin E­ser, Plas­con-me­di­asti­lis en -kleur­ken­ner

DIE VOOR­KOMS Die tyd­lo­se bekoring van Fran­se de­kor, het­sy klas­siek of kon­tem­po­rêr, sal al­tyd ’n ge­wil­de keu­se wees. Sag­pienk is ’n on­ont­beer­li­ke deel van dié pa­let. Die ge­heim is om dit sub­tiel in te bring, by­voor­beeld met ’n klein meu­bel­stuk, lamp­kap of strooi­kus­sings.

VERF­KLEU­RE Die mees­te ruim­tes in die Fran­se styl is re­de­lik rus­tig en al­les werk in har­mo­nie met me­kaar. Hier is jou keu­se van ba­sis­kleur be­lang­rik. Naas­wit An­ti­que Pe­tal, ’n warm grys­wit ver­sag deur ’n ef­fens pienk on­der­toon, is die perfekte wit ag­ter­grond. Ska­ke­rings soos Plas­ter en Lig­ht S­to­ne be­vat meer kleur en al­bei kan as hoof- of ba­sis­kleur werk. Al drie s­kep ’n neu­tra­le ag­ter­grond waar­teen goed ge­plaas­te e­le­men­te in ska­ke­rings soos dof­pienk Mor­ning Cla­rens mooi sal uit­staan.

DIE AF­WER­KING Een van die hoof­ken­mer­ke van Fran­se de­kor is laag-op-laag-teks­tu­re, diep­te en ’n ge­voel van weel­de. Jy kan sag­ter pien­ke in­bring met e­le­men­te soos ka­rak­ter­vol­le lamp­kap­pe en strooi­kus­sings, of roos­goud in die vorm van lig­toe­be­ho­re en hand­vat­sels. Lang gor­dy­ne, groot mand­jies wat oor­loop van grof­ge­brei­de de­kens en roos­pienk by­kom­stig­he­de sal ’n teks­tuur­ry­ke laag-op-laag-voor­koms s­kep.

Plas­con Mor­ning Cla­rens Plas­con An­ti­que Pe­tal Plas­con Plas­ter Plas­con Lig­ht S­to­ne

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.