VEI­LIG­HEID

Tuis - - LESERTUIN -

Die eer­ste stap met die be­plan­ning van e­ni­ge doen-dit-self­pro­jek is vei­lig­heid. Dit is be­lang­rik om die no­di­ge voor­sorg­maat­re­ëls te tref en be­sker­men­de kle­re, hand­skoe­ne, ste­wels en ’n vei­lig­heids­bril te dra voor­dat e­ni­ge ma­te­ri­aal han­teer word, want se­ment kan die vel en oë ir­ri­teer. Was se­ment da­de­lik met seep en wa­ter van die vel af. Spoel se­ment­stof deeg­lik met kraan­wa­ter uit jou oë.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.