UITGRAWE VAN DIE VIS­DAM

Tuis - - LESERTUIN -

Ge­bruik die tou om die bui­te­lyn van die vis­dam uit te lê en merk dit met spuit­verf. Ont­hou om ge­noeg plek te laat vir die tuinuit­leg rond­om die vis­dam. Vir hier­die voor­beeld, gra­we ’n gat met ’n deur­snee van om­trent 1,2 m wat nie die­per as 800 mm is nie. Die rand van die vis­dam moet ten min­ste 100 mm bo die be­plan­de wa­ter­vlak wees. Laat ge­noeg plek vir ’n fil­ter. Voer die uit­gra­wing uit met die plas­tiek­vel om te dien as ’n wa­ter­dig­te mem­braan. Lê die sif­draad bo-op die plas­tiek­vel om te dien as ver­ster­king vir die be­ton.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.