Sê jou sê en wen ’n prys!

Tuis - - NEWS -

Ons was van­jaar by die Ho­me­ma­kers Ex­po in Jo­han­nes­burg en het by­na die he­le dag by die Tuis-te­a­ter ge­kui­er, saam met on­der an­de­re Mar­li Visser, die Koek­tan­nie, en Na­di­ne van T­j­ho­ko Paint. Dis maar goed ons het nie ge­bly vir die je­ne­wer­proe nie, an­ders het ons die ge­sel­lig­heid tot laat­nag ge­rek. Wi­cus en span, baie dan­kie, jul­le het ’n wen­re­sep. – Ti­nus en Es­ta Dann­hau­ser, Brak­pan Ons het on­langs ons kom­buis oor­ge­doen en wou iets be­son­ders as spat­pa­neel hê. Toe het ons ’n per­speks­plaat laat sny en ’n vi­niel­plak­ker op die rug­kant ge­plak. Die plaat vee mak­lik skoon en ver­duur die hit­te goed. Dis be­kos­tig­baar (R850) en die vi­niel­plak­ker kan mak­lik oor ’n jaar of twee ver­vang word om dalk by ’n nu­we kleur­ske­ma of de­kor­styl te pas. Dan­kie vir jul in­spi­ra­sie! – En­ge­la Louw, Bloem­fon­tein

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.