De­sign Jo­burg, met Rooms on View

25–27: Sand­ton Kon­fe­ren­sie­sen­trum, Jo­han­nes­burg

Tuis - - DAGBOEK -

Die Sand­ton Kon­fe­ren­sie­sen­trum speel weer gas­heer vir dié een­stop-de­kor­be­stem­ming waar die land se voor­ste ge­ves­tig­de én ont­lui­ken­de ta­lent by­me­kaar­kom. Maak jou ge­reed vir lief­lik ver­sier­de ver­trek­ke, as­ook de­kor en ont­werp uit die boon­ste rak­ke! Kaar­tjies kos R120 by web­tic­kets.co.za; stu­den­te en pen­si­oen­trek­kers be­taal R80. Vir nog in­lig­ting, ska­kel 087 470 0591 of sien de­sig­n­jo­burg.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.