Vier Moe­ders­dag!

12: Nu­we­land, Kaap­stad

Tuis - - DAGBOEK -

Be­derf jou ma en on­der­steun die Son­ne­blom­fonds by ’n Mad Hat­ters Tea by Kel­vin Gro­ve in Nu­we­land, Kaap­stad. Jy kan uit­sien na ’n gas­spre­ker en ver­skeie op­skie­t­win­kels. Kaar­tjies kos R475 en sluit von­kel­wyn en ’n ge­skenk­sak in. Ska­kel 082 336 1112 of be­soek sun­flo­wer­fund.org.za.

Fo­to I­van Je­vtic

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.