KAS-KENADES

Of jy nou op soek is na ’n kom­buis- of ’n kle­re­kas, by Mi­les­to­ne Kit­chens sal jy die pak­plek kry wat jy kort – mét styl!

Tuis - - MILESTONE KITCHENS PROMOSIE -

Goed ont­werp­te bê­re­plek-op­los­sings is on­ont­beer­lik as jy jou huis net­jies wil hou, en ver­se­ker ook dat jou ge­bruiks­i­tems al­tyd by­der­hand is.

Mi­les­to­ne Kit­chens is be­kend vir los­staan­de kom­bui­s­een­he­de van goeie ge­hal­te, maar die span ver­vaar­dig ook ’n ver­skei­den­heid uit­ruil­ba­re ruim­te­rek­kers wat jy vir e­nig­iets kan ge­bruik, van krui­de­niers­wa­re en kom­buis­wa­re tot kle­re, lin­ne, hand­doe­ke en so­veel meer.

El­ke meu­bel­stuk be­staan uit ’n kom­bi­na­sie van so­lie­de hout en Su­pa­wood, en die kas­te se bin­ne­kant kan in e­ni­ge af­me­ting op­ge­maak word, af­han­gend van die klant se pak­plek-ver­eis­tes.

Mi­les­to­ne Kit­chens spog met drie reek­se – A­fri­can Al­lu­re, F­rench Flair en S­we­dish Sty­le – en dit kan in e­ni­ge kleur ge­verf word so­dat jou kas al­tyd prag­tig by die res van jou de­kor sal in­pas.

Vir nog in­lig­ting, be­soek mi­les­to­ne­kit­chens.co.za.

S­we­dish Sty­le-drie­deur­kas in Soft W­hi­te, met ’n sok­kie­rak (reg­ter­deur); kas­te in dié reeks is be­skik­baar met of son­der rol­wie­le. S­we­dish Sty­le De­luxes­pens­kas in Soft W­hi­te

A­fri­can Al­lu­re­nuts­kas in S­to­ny Grey

Sil­via Mi­les, ei­e­naar en be­stuur­der van Mi­les­to­ne Kit­chens

Met drie reek­se om uit te kies is, sal Mi­les­to­ne Kit­chens se meu­bels by e­ni­ge de­kor­styl in­ska­kel! Kas­te kan vol­gens jou be­hoef­tes aan­ge­pas en in die kleur van jou keu­se ge­verf word!

F­rench Flair-twee­deur­kas in A­ged Cre­am

F­rench Flai­r­be­sem­kas in Soft W­hi­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.