Ker­rie hoen­der­slaai

Tuis - - KORTPADKOS -

On­der R110 • Ge­noeg vir 4 ruim por­sies Be­rei­dings­tyd: 15 mi­nu­te • Gaar­maak­tyd: 8 mi­nu­te

• 250ml pas­ta­rys • 2 gaar hoen­der­bor­sies, ge­pluis • 3 sel­de­ry­stin­gels, ge­kap • ’n hand vol ge­droog­de man­go, ge­kap • 1 klein rooi ui, dun­ge­sny • so­wat 60ml ge­kap­te vars kol­jan­der • 100g ka­sjoe­neu­te, ge­roos­ter

• 2 cos-slaai­kop­pe, in kwar­te ge­sny JOGURTSOUS • 125 ml G­riek­se jo­gurt • 125 ml ma­yon­nai­se • 30 ml suur­le­moen­sap • 30 ml wa­ter • 1 rooi brand­ris­sie, ge­kap • 10 ml ker­rie­poei­er

1 Kook die pas­ta­rys vol­gens die aan­wy­sings op die pak­kie in sout­wa­ter tot gaar, en drei­neer. Meng al die be­stand­de­le vir die jogurtsous en roer dit deur die warm pas­ta. Geur na smaak met sout en pe­per.

2 Meng die hoen­der met die ge­kap­te sel­de­ry, man­go, ui en kol­jan­der, as­ook die neu­te.

3 Om voor te sit, rang­skik die bla­re, pas­ta­rys en hoen­der­meng­sel op ’n dien­bord.

Wenk Die oor­skiet is heer­lik in ’n pi­ta­brood of tor­til­la.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.