Van die og­gend tot die aand

Tuis - - KOS & DRANK -

Aan­han­gers van die ge­wil­de Knys­na-re­stau­rant île de pa­ïn weet die sjef Lie­zie Mul­der ken haar slag in die kom­buis. Na­dat sy tal­le ver­soe­ke om re­sep­te ge­kry het, het Lie­zie dié lang­ver­wag­te boek be­kend­ge­stel – en dit be­vat iets vir el­ke smaak. Any­ti­me (R450; Qui­ver­tree) spog met ge­reg­te van re­stau­rant-ge­hal­te, fyn­ge­bak en ’n fan­tas­tie­se brood-af­de­ling. Mar­kus, Lie­zie se le­wens­maat en ven­noot, is im­mers ’n bo­baas­bak­ker. N­jam!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.