T­jorts!

Tuis - - KOS & DRANK -

Bop­laas Fa­mi­ly Vi­ney­ards op Ca­litz­dorp het Suid-A­fri­ka se eer­ste pre­mi­um port-deur­trek­te je­ne­wer (R348) be­skik­baar ge­stel. Dit spog met ’n lief­li­ke pienk kleur en in­ten­se a­ro­mas en geu­re van je­ne­wer- en rooi bes­sies, as­ook le­moen­skil. Kry Bop­laas se son­der­lin­ge bran­de­wyn, whis­ky en je­ne­wer by die kel­der, uit­ge­soek­te win­kels of bop­laas.co.za. Be­stel­lings van meer as R1 000 word gra­tis af­ge­le­wer in Suid-A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.