Lui­perd­boom

Tuis - - BOME -

An­der volks­naam Bra­sie­lys­ter­hout Bo­ta­nie­se naam Li­bi­di­bia fer­rea sin. Ca­e­sal­pi­nia fer­rea Hoe­wel baie men­se dink dié ge­wil­de land­skap­boom is in­heems, is dit se­ker een van die mooi­ste im­mi­gran­te uit Bra­si­lië. Hy kry sy naam dank­sy die u­nie­ke mer­ke op sy bas. Die boom gooi lig­te ska­du, wat dit i­de­aal maak vir ’n ge­meng­de blom­bed­ding of gras­perk. In klei­ner tuine word groe­pe van dié bo­me dik­wels by­me­kaar ge­plant om ’n klein woud te vorm. Hy vra min sorg, ma­ti­ge hoe­veel­he­de wa­ter en san­de­ri­ge grond wat goed drei­neer. Om­dat die boom ’n ag­gres­sie­we wor­tel­stel­sel het, kan dit in war­mer stre­ke soos die La­e­veld en K­waZu­lu-Na­tal taam­lik groot word.

Blad­wis­se­lend Uit­heems Groei tot 8m hoog; ho­ër in warm kli­ma­te Dra in die so­mer geel blom­me Ver­kies vol­son of lig­te ska­du

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.