Swart­bas

Tuis - - BOME -

Volks­naam Swart­bas Bo­ta­nie­se naam Di­o­spy­ros w­hy­te­a­na Die sier­li­ke swart­bas vorm ’n prag­ti­ge, ron­de struik of klein boom met blink don­ker­groen bla­re. Dis ’n re­de­lik vin­ni­ge groei­er wat ook in ’n net­jie­se hei­ning of skerm ge­snoei kan word. Jy kan die boom selfs in ’n pot plant, mits jy hom ge­reeld nat­maak. Met ge­reel­de toe­die­ning van kom­pos, mis of an­or­ga­nie­se be­mes­ting sal dit sterk en ge­sond groei. Die boom is ge­skik vir al­le stre­ke in Suid-A­fri­ka en sal vo­ëls na jou tuin lok.

Im­mer­groen In­heems Groei tot 5m hoog Geu­ri­ge room­kleu­ri­ge blom­me ge­volg deur bal­lon­ag­ti­ge vrug­peu­le Ver­kies vol­son tot half­ska­du

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.