Drol­peer

Tuis - - BOME -

An­der volks­na­me Ge­wo­ne drol­peer, blom­peer Bo­ta­nie­se naam Dom­beya ro­tun­di­fo­lia Die snel­groei­en­de drol­peer het nie ’n ag­gres­sie­we wor­tel­sel­sel nie, wat dit ’n ge­wil­de tuin­boom maak. Wan­neer dié prag­ti­ge boom in vol­le blom is, lyk dit kom­pleet soos die ge­wo­ne peer (Py­rus com­mu­nis) – van­daar sy volks­na­me. Drol­peer­bo­me maak ’n spog­ge­ri­ge ver­to­ning met hul geu­ri­ge wit blom­me vroeg in die len­te wat vo­ëls, skoen­lap­pers en bye lok. Die boom hou van leem­grond, is be­stand teen ryp en droog­te, en vaar die bes­te in M­pu­ma­lan­ga en K­waZu­lu-Na­tal.

Blad­wis­se­lend In­heems Groei 3–6m hoog, maar kan tot 10m hoog word Mas­sas room­wit (soms pienk) bloei­sels ge­volg deur klein bruin vrug­te Ver­kies vol­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.