Wa­ter­boom

Tuis - - BOME -

An­der volks­na­me Wa­ter­hout, wit­hout Bo­ta­nie­se naam I­lex mi­tis Die wa­ter­hout het ’n prag­ti­ge, ron­de bla­re­dak en reg­uit stam met aan­trek­li­ke bas en bes­sies wat vo­ëls en skoen­lap­pers lok. Hy groei e­ni­ge plek in die land, wat be­te­ken dis ook ge­skik vir koue tuine wat ryp kry. Dié re­de­lik vin­ni­ge groei­er ver­kies san­de­ri­ge tot leem­grond en moet ge­reeld wa­ter kry. Hoe­wel hy mak­lik uit­ge­plant kan word, moet jong bo­me be­skerm word. As jy wil se­ker maak jou boom dra vrug­te, plant ’n klom­pie bo­me by­me­kaar en ver­wy­der la­ter die ek­stra man­li­ke bo­me.

Im­mer­groen In­heems Groei 10–25m hoog Klein wit blom­me met ’n soet geur; ver­skil­len­de bo­me het óf man­li­ke óf vrou­li­ke blom­me Ver­kies vol­son

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.