Nuut by die kwe­ke­ry!

Tuis - - BOME -

La­van­du­la stoe­chas LaVe­la is ’n la­ven­tel­soort wat vroeg blom, tot ’n maand vroe­ër as an­der stoe­chas­va­ri­ë­tei­te. Dit het ’n aan­ge­na­me geur en lok be­stui­wers. Dié plan­te is ste­wig, net­jies en kom­pak (38 cm hoog en 30 cm breed), met sil­we­ri­ge loof en blom­me in le­wen­di­ge kleu­re. Dit lyk die bes­te in groe­pe ge­plant; dit ge­dy in vol­son en grond wat goed drei­neer. S­noei te­rug na­dat dit in die len­te ge­blom het.

KON­TAK ball­straat­hof.co.za

y r e m o g

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.