Wa­ter­wys plant van die maand

Tuis - - BOME -

Gras­se speel ’n be­lang­ri­ke rol in die tuin – dit sta­bi­li­seer die grond, rit­sel in die wind en ver­leen teks­tuur en kon­tras wan­neer dit tus­sen an­der plan­te in die tuin groei. Ng­ong­o­nisteek­gras (A­ris­ti­da jun­ci­for­mis) is ’n ge­har­de pol­gras met ’n ge­boë groei­wy­se. Kleu­re wis­sel van groen tot bruin, en dit dra wit saad­kop­pe. Dié in­heem­se gras is ’n guns­te­ling on­der land­ska­p­ar­gi­tek­te, dis ge­wild in blok­aan­plan­tings, ver­sag ge­pla­vei­de a­re­as, ran­de van paad­jies en an­der har­de land­ska­pe­le­men­te. Dit vra min on­der­houd en is wa­ter­wys so­dra dit eers ge­ves­tig is. S­noei vroeg in die len­te te­rug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.