Ro­syn­tjie­brood

Tuis - - LANGSAAM -

Niks kom na­by die geur van vars­ge­bak­te brood nie. Teg­nies is dié ’n kits­brood­jie – g’n ge­wag vir gis om te rys, af­knie of ge­kom­pli­seer­de me­to­des nie – so jy’t geen ver­sko­ning nie. Meng en bak!

Ge­noeg vir 2 bro­de • Be­rei­dings­tyd: 10 mi­nu­te • Bak­tyd: 1 uur Oond­tem­pe­ra­tuur: 180°C

• 375ml ge­meng­de ro­syn­tjies, ko­ren­te en sul­ta­nas • 1 li­ter kook­wa­ter • 1kg bruis­meel • 20ml bak­poei­er • ’n knip­pie sout • 100g (125ml) sui­ker • 60ml o­lyf­o­lie

1 Giet die kook­wa­ter oor die dro­ë­vrug­te en laat staan tot dit ka­mer­tem­pe­ra­tuur be­reik. Spuit twee brood­pan­ne­tjies met kleef­we­ren­de kos­sproei en voer die bo­dems met bak­pa­pier uit.

2 Voor­ver­hit die oond. Sif die meel, bak­poei­er, sout en sui­ker saam in ’n groot meng­bak. Giet die o­lie en ge­week­te dro­ë­vrug­te en vloei­stof by en meng tot ’n dik be­slag vorm. Ver­deel die be­slag tus­sen die pan­ne­tjies en bak tot goud­bruin en deur­gaar. Laat af­koel op ’n draad­rak­kie. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.