WEN!

Tuis - - CONTENTS -

Die skry­wer van dié maand se wen­brief kry ’n P­hi­lips Vi­va Col­lecti­on-men­ger van R1 599! P­hi­lips, be­kend vir voor­tref­li­ke tuis­toe­stel­le, in­spi­reer al ja­re lank tuis­ge­maak­te heil­saam­heid en waar­de vir geld. S­moo­thies is dees­dae ’n nood­saak­li­ke tyd­be­spa­ren­de maal, vir die er­va­re kok én elk­een wat net ge­son­der wil leef. Met ProB­lend6-teg­no­lo­gie vir puik meng­ver­moë en ’n krag­ti­ge 900W­mo­tor sal die P­hi­lips Vi­va jou guns­te­ling­be­stand­de­le (selfs ys) per­fek ver­werk. Be­rei jou smoo­thie di­rek in die reis­be­ker en ge­niet dit op ’n draf­stap! Be­soek p­hi­lips.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.