Per­fek vir ’n stoep­kui­er

Tuis - - CONTENTS -

C­han­tal S­mit van Rus­ten­burg skryf Graag wil ek ons nuut­ste pro­jek met jul­le deel. Ons het al lank­al ’n ou se­ment­was­bak wat so swaar is, dit moet maar staan waar dit staan. Toe om­skep ons dit in ’n kas! My man moes net ’n deur vir hom maak. Nou bê­re ek al my e­mal­je­wa­re daar­in – i­de­aal vir wan­neer ons op die stoep kui­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.