Doen jou Kers­in­ko­pies vroeg!

Tuis - - CONTENTS -

30 Ok­to­ber – 2 No­vem­ber: Del­mas, M­pu­ma­lan­ga

Be­soek die jaar­lik­se Del­mas-Kers­mark vir gas­vry­heid en prag­ti­ge ge­sken­ke wat jou sak sal pas. Ska­kel 082 928 4317 vir be­son­der­he­de of soek hul­le op Fa­ce­book.

2 – 3 No­vem­ber: T­za­neen, Lim­po­po

Die Tas­te of T­za­neen Fest by die Fai­r­view­ho­tel be­loof pret vir een en al­mal! Proe wyn, neem deel aan die pot­jie­kos-kom­pe­ti­sie aan­ge­bied deur Ben Kru­ger, of ver­lus­tig jou in die mooiste de­kor en ge­sken­ke. Ska­kel 083 488 3885 of be­soek tas­te­oft­za­neen.co.za.

7 – 11 No­vem­ber: Con­stan­tia, Kaap­stad

By die Con­stan­tia Gift Fair kan jy uit­sien na meer as 100 uit­stal­lers met als van huis- en tuin­by­kom­stig­he­de tot ke­ra­miek­wa­re, de­li-i­tems en be­koor­li­ke ge­sken­ke. Toe­gang kos R30. Ska­kel 083 679 4495 of sien the­gift­fair.co.za.

27 No­vem­ber – 1 De­sem­ber: Kimberley, Noord-Kaap

Be­gin jou Kers­in­ko­pies op die reg­te noot by die Kui­er­Kui­er­Kers­mark in Kimberley. Ska­kel 053 833 1265 of kry hul­le op Fa­ce­book.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.