[V&A] met S­tef­nie

Tuis - - OPKNAP -

Wat­ter geld­spaar­wen­ke het jy vir an­der op­knap­pers? Doen voor­be­rei­ding soos om mu­re te kap vir te­ël­werk of om die Po­ly­fil­la aan te wend voor die te­ël­lê­er en ver­wer op­daag. Wat sou jy vol­gen­de keer an­ders doen? Ek sou laaie langs die stoof sit vir kook­ge­reed­skap. Waar kry jy jou i­dees? Kof­fie­win­kels, re­stau­ran­te, ou Tui­se en Pin­te­rest. E­ni­ge an­der wen­ke? Maak se­ker jy het ge­noeg krag­pun­te; ons het uit­trek-krag­pun­te in­ge­sit. Wat ge­niet jy die mees­te van die vol­tooi­de pro­jek? Ek hou van die oop kom­buis. Daar is ge­noeg p­lek dat al­mal saam kan kook en dit voel of die kom­buis die hart van die huis is. Wat’s vol­gen­de? Ons wil die bui­te­kui­er-a­rea oor­doen en ’n bo­ma bou.

S­tef­nie het dié pa­troon (bo) met ’n sten­sil en Har­le­quins Fur­ni­tu­re­kryf­verf in die kleur A­ged W­hi­te op die vloer aan­ge­bring en met S­te­vensons In­dus­tri­al E­poxy ge­se­ël. ’n Groen­te­was­bak en ko­per­ge­pla­teer­de kraan is op die ei­land in­ge­bou (bolinks). Al kan ko­per vlek as jy was­mid­dels ge­bruik, gee dit so­veel ka­rak­ter. Die ru­we dwars­lê­er-rak(bo mid­del) dra by tot die aard­se ge­voel. Meng­kraan van Vic­to­ri­an Si­de Bathrooms; dwars­lê­er­rak van In­de­pen­dent Tra­ders

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.