Nieu­we­straat

Tuis - - LESERTUIN -

Om­dat koel­te so be­lang­rik is in die Ka­roo, het hul­le ’n paar groot bo­me soos ’n wit­stink­hout (Cel­tis a­fri­ca­na) en ’n a­pies­do­ring (Se­ne­ga­lia gal­pi­nii) aan­ge­koop. Dié bo­me moes met be­hulp van hys­kra­ne op hul plek­ke neer­ge­sit word en is aan die be­gin van die tuin­pro­jek ge­plant.

3 Bui­te­ge­bou 8 Mo­tor­huis Lei­voor 1 2 Dek 4 Gras­perk Swem­bad 5 7 Huis 6

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.